Dormer Past and Upcoming Courses


Dormer kursus by Nova Barletta Dormers in Clocolan het plaasgevind 6-7 Februarie 2019. Sien die fotos onder. Baie dankie vir elkeen wat gehelp om die kursus n groot sukses te maak en ook elkeen wat die kursus bygewoon het. Ons is opgewonde oor die pad vorentoe!!

Die volgende kursus vind plaas op 26-27 Junie 2019.
 

© Copyright Dormer SA 2019. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Dormer SA.